Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die boodskapper wat gegaan het om Miga te roep, vir hom dít: Kyk tog, die woorde van die profete is uit een mond goed vir die koning: laat jou woord tog wees soos die woord van een van hulle, en spreek goeie dinge.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:13 in konteks