Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Opeens kom daar ’n profeet na Agab, die koning van Israel, en sê: So spreek die Here: Het jy hierdie hele groot menigte gesien? Kyk, Ek gee hulle vandag in jou hand, dat jy kan weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:13 in konteks