Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En vir Ábjatar, die priester, sê die koning: Gaan na Ánatot op jou grond, want jy verdien die dood; maar vandag sal ek jou nie doodmaak nie, omdat jy die ark van die Here Here voor my vader Dawid uit gedra het en omdat jy deelgenoot was van alles wat my vader gely het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:26 in konteks