Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jeróbeam het vir sy vrou gesê: Maak jou tog gereed en trek ander klere aan, sodat hulle nie kan merk dat jy die vrou van Jeróbeam is nie, en gaan na Silo; kyk, daar is die profeet Ahía wat van my gesê het dat ek koning oor hierdie volk sou word.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:2 in konteks