Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe begin die koning om aan die man van God te sê: Smeek tog die aangesig van die Here jou God om genade en bid vir my, dat my hand tot my terugkeer. En die man van God het die aangesig van die Here om genade gesmeek, sodat die hand van die koning tot hom teruggekeer het en dit soos tevore was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:6 in konteks