Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die altaar is uitmekaargeskeur, en die as is van die altaar afgegooi volgens die wonderteken wat die man van God aangekondig het deur die woord van die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:5 in konteks