Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:33-34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

33. Ná hierdie gebeurtenis het Jeróbeam nie van sy verkeerde weg teruggekom nie, maar weer priesters van die hoogtes aangestel uit al die dele van die volk. Elkeen wat wou, dié het hy aangestel, dat hy een van die priesters van die hoogtes kon word.

34. En hierdeur was daar sonde vir die huis van Jeróbeam, en wel om dit te verdelg en uit te roei van die aarde af.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13