Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die woord sal sekerlik uitkom wat hy deur die woord van die Here uitgeroep het teen die altaar wat in Bet-el is, en teen al die tempels van die hoogtes wat in die stede van Samaría is.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:32 in konteks