Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Rehábeam in Jerusalem kom, het hy die hele huis van Juda en die stam van Benjamin, honderd-en-tagtigduisend strydbare jong manskappe, vergader om oorlog te voer teen die huis van Israel, om die koningskap vir Rehábeam, die seun van Salomo, terug te win.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:21 in konteks