Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sodra die hele Israel gehoor het dat Jeróbeam terug was, het hulle hom na die vergadering laat roep en hom oor die hele Israel koning gemaak; niemand het die huis van Dawid gevolg nie, behalwe die stam van Juda alleen.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:20 in konteks