Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is ’n betroubare woord, en ek wil hê dat jy hierdie dinge beslis bevestig, sodat die wat in God glo, sorg kan dra om goeie werke voor te staan; dít is wat goed en nuttig is vir die mense.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:8 in konteks