Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. HERINNER hulle daaraan om onderdanig te wees aan owerhede en magte, om gehoorsaam te wees, bereid tot elke goeie werk;

2. om niemand te belaster nie, nie strydlustig te wees nie, vriendelik te wees en aan alle mense alle sagmoedigheid te bewys.

Lees volledige hoofstuk Titus 3