Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ons was ook vroeër onverstandig, ongehoorsaam, op ’n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede en singenot; ons het in boosheid en afguns gelewe; ons was haatlik en het mekaar gehaat.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:3 in konteks