Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:21-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. Ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig.

22. Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens;

23. maar ek sien ’n ander wet in my lede wat stryd voer teen die wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my lede is.

24. Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood?

25. Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here!

26. So dien ek self dan wel met die gemoed die wet van God, maar met die vlees die wet van die sonde.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7