Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar ek sien ’n ander wet in my lede wat stryd voer teen die wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my lede is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:23 in konteks