Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie oorwin, Ek sal hom ’n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal daar nooit weer uitgaan nie; en Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God, van die nuwe Jerusalem, wat uit die hemel van my God neerdaal, en my nuwe Naam.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:12 in konteks