Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel gegee; en ek het die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van Jesus en oor die woord van God, en die wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie, en die merk op hulle voorhoof en op hulle hand nie ontvang het nie; en hulle het geleef en as konings geregeer saam met Christus die duisend jaar lank.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:4 in konteks