Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hom in die afgrond gewerp en hom toegesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou verlei totdat die duisend jaar voleindig is nie. Daarna moet hy dan ’n kort tydjie ontbind word.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:3 in konteks