Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 20:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar het twee blindes langs die pad gesit; en toe hulle hoor dat Jesus verbygaan, roep hulle uit en sê: Wees ons barmhartig, Here, Seun van Dawid!

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 20

Kyk Matthéüs 20:30 in konteks