Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 15:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar julle sê: Elkeen wat aan vader of moeder sê: enige voordeel wat u van my sou kan geniet, is ’n offergawe — dié hoef sy vader of sy moeder glad nie te eer nie.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 15

Kyk Matthéüs 15:5 in konteks