Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 1:13-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. en Serubbábel die vader van Abíud, en Abíud die vader van Éljakim, en Éljakim die vader van Asor,

14. en Asor die vader van Sadok, en Sadok die vader van Agim, en Agim die vader van Elíud,

15. en Elíud die vader van Eleásar, en Eleásar die vader van Mattan, en Mattan die vader van Jakob,

16. en Jakob die vader van Josef, die man van Maria uit wie gebore is Jesus wat Christus genoem word.

17. Al die geslagte dan van Abraham tot Dawid is veertien geslagte, en van Dawid tot die Babiloniese ballingskap veertien geslagte, en van die Babiloniese ballingskap tot Christus veertien geslagte.

18. DIE geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees.

19. En Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skei.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 1