Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al die geslagte dan van Abraham tot Dawid is veertien geslagte, en van Dawid tot die Babiloniese ballingskap veertien geslagte, en van die Babiloniese ballingskap tot Christus veertien geslagte.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 1

Kyk Matthéüs 1:17 in konteks