Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het Hom in die oog gehou en spioene gestuur wat geveins het dat hulle regverdig was, sodat hulle Hom op ’n woord kon betrap, om Hom oor te lewer aan die owerheid en aan die gesag van die goewerneur.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:20 in konteks