Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE probeer die owerpriesters en die skrifgeleerdes in daardie selfde uur om die hande aan Hom te slaan, maar hulle het die volk gevrees; want hulle het geweet dat Hy hierdie gelykenis met die oog op hulle self uitgespreek het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:19 in konteks