Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. HIERDIE dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie.

2. Hulle sal julle uit die sinagoges ban. Ja, daar kom ’n uur dat elkeen wat julle om die lewe bring, sal dink dat hy ’n diens aan God bewys.

3. En dit sal hulle aan julle doen, omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16