Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat wanneer die uur kom, julle kan onthou dat Ek julle dit gesê het. Maar Ek het julle dit nie van die begin af gesê nie, omdat Ek saam met julle was.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:4 in konteks