Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 4:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan ’n vriend van die wêreld wil wees, word ’n vyand van God.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 4

Kyk Jakobus 4:4 in konteks