Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Saulus het ook sy vermoording goedgekeur. En daar het in dié tyd ’n groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan, en almal is verstrooi oor die streke van Judéa en Samaría, behalwe die apostels.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:1 in konteks