Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat ons in Rome gekom het, het die hoofman oor honderd die gevangenes oorgelewer aan die bevelhebber van die leër. Maar aan Paulus is dit vergun om op sy eie te woon met die soldaat wat hom moes oppas.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:16 in konteks