Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN toe daar besluit is dat ons moes wegvaar na Italië, het hulle Paulus en sommige ander gevangenes oorgegee aan ’n hoofman oor honderd van die keiserlike leërafdeling, met die naam van Július.

2. En nadat ons in ’n skip van Adramíttium gegaan het met die doel om by die aanlegplekke in Asië aan te gaan, het ons afgevaar, en Aristárchus van Macedónië, ’n man van Thessaloníka, was saam met ons.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27