Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe daar besluit is dat ons moes wegvaar na Italië, het hulle Paulus en sommige ander gevangenes oorgegee aan ’n hoofman oor honderd van die keiserlike leërafdeling, met die naam van Július.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:1 in konteks