Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe was daar ’n groot geroep, en die skrifgeleerdes van die party van die Fariseërs het opgestaan en heftig gestry en gesê: Ons vind geen kwaad in hierdie man nie; en as ’n gees met hom gespreek het, of ’n engel, laat ons nie teen God stry nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:9 in konteks