Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe daar ’n groot twis ontstaan het en die owerste oor duisend gevrees het dat Paulus deur hulle verskeur sou word, het hy die soldate bevel gegee om te gaan en hom met geweld weg te neem onder hulle uit en in die kamp te bring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:10 in konteks