Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE eerste verhaal, Theófilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het

2. tot op die dag dat Hy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het;

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1