Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

aan wie Hy ook, ná sy lyde, Hom lewend vertoon het deur baie kentekens, terwyl Hy gedurende veertig dae aan hulle verskyn het en oor die dinge van die koninkryk van God gespreek het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:3 in konteks