Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAAROM, my geliefde broeders, na wie ek ook verlang, my blydskap en kroon, staan so vas in die Here, geliefdes.

2. Ek vermaan Euódia en ek vermaan Síntiché om eensgesind te wees in die Here.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4