Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met my saam gestry het in die evangelie, ook saam met Clemens en my ander mede-arbeiders wie se name in die boek van die lewe is.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:3 in konteks