Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 6:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ’n volk wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 6

Kyk 2 Korinthiërs 6:16 in konteks