Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 3:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omdat julle duidelik ’n brief van Christus is deur ons diens berei, geskrywe nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God; nie op kliptafels nie, maar op die vleestafels van die hart.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 3

Kyk 2 Korinthiërs 3:3 in konteks