Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 2:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want uit groot verdrukking en benoudheid van hart het ek aan julle geskrywe, onder baie trane, nie dat julle bedroef mag word nie, maar dat julle mag weet van die liefde wat ek oorvloedig vir julle het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 2

Kyk 2 Korinthiërs 2:4 in konteks