Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het juis dit aan julle geskrywe, dat ek nie by my koms droefheid mag hê deur hulle oor wie ek my moes verbly nie, omdat ek die vertroue in julle almal het dat my blydskap dié van julle almal is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 2

Kyk 2 Korinthiërs 2:3 in konteks