Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 7:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die ongelowige wil skei, laat hom skei. In sulke gevalle is die broeder of suster nie gebonde nie. Maar God het ons tot vrede geroep.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 7

Kyk 1 Korinthiërs 7:15 in konteks