Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die ongelowige man is geheilig deur die vrou, en die ongelowige vrou is geheilig deur die man; want anders sou julle kinders onrein wees, maar nou is hulle heilig.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 7

Kyk 1 Korinthiërs 7:14 in konteks