Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

HIERDIE dinge, broeders, het ek op myself en Apollos toegepas om julle ontwil, dat julle aan ons kan leer om nie te dink bo wat geskrywe is nie, sodat julle nie die een ter wille van die ander opgeblase sou wees teen ’n derde nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 4

Kyk 1 Korinthiërs 4:6 in konteks