Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 4:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom moet julle nie voor die tyd oordeel, voordat die Here kom nie, wat die verborge dinge van die duisternis in die lig sal bring en die bedoelinge van die harte openbaar sal maak; en dan sal elkeen lof van God ontvang.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 4

Kyk 1 Korinthiërs 4:5 in konteks