Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 13:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë — hulle sal tot niet gaan; of tale — hulle sal ophou; of kennis — dit sal tot niet gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 13

Kyk 1 Korinthiërs 13:8 in konteks