Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ons weet dat ons oorgegaan het uit die dood in die lewe, omdat ons die broeders liefhet. Hy wat sy broeder nie liefhet nie, bly in die dood.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:14 in konteks