Sy het ook vir hom gevra: “Laat my asseblief toe om vir twee maande na die heuwels toe te gaan. Ek wil daar saam met my vriendinne gaan treur omdat ek as ’n maagd moet sterf.”