Dit was dus die somtotaal van al die Kehatiete wat by die tabernakel moes werk. Moses en Aäron het hulle getel soos die Here vir Moses gesê het.