Soos die Here vir Moses gesê het, het hy gemaak. Hy het die silwer vir Aäron en sy seuns gegee om daarmee die oudste seuns los te koop.